Elektromiografie is 'n ondersoektegniek wat die elektriese aktiwiteit van spiere meet. Dit word algemeen in die geneeskunde en vir sportwetenskap aangewend. Die spier se elektriese aktiwiteit word op 'n rekenaar of papie...